Van Rooyen boei met vreemde wereld

Loading...
Thumbnail Image
Date
2002
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Namibia
Abstract
DIE BRANDENDE MAN, deur Piet van Rooyen. Protea Boekhuis, Pretoria, 2002. (Sagteband, I28 bladsye, ISBN I 9I9825 68 I ,R69,95.) NA die spoorsny-trilogie Die Spoorsnyer (1994), Die Olifantjagters (1997) en Gif(2001) waarin die manlike hoofkarakter telkens op die spoor was van die verlore Self, beweeg Piet van Rooyen met sy jongste roman weg van die Afrika-milieu.
Description
Keywords
Van Rooyen, Vreemde, Wereld, Spoorsny-trilogie
Citation
Beuke-Muir, C. 2002. Van Rooyen boei met vreemde wereld. Namibia: University of Namibia (UNAM) Press.